Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Wolf Wolf

Video
07 Maart

Winslyn: Wolf Wolf Die Winslyn-span het by Marlé en Waldemar Coetsee van Wolf Wolf in Linden gaan kuier, om uit te vind hoe hierdie twee kreatiewe mense besigheid en ontwerp kombineer. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!