Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Victor Eckard

Video
26 Augustus

Victor Eckard, inhoudshoof van die nuwe video-op-aanvraagdiens ShowMax, het vandeesweek in die Winslyn-ateljee gesels oor dié nuwe diens wat reeds toeganklik is aan talle Suid-Afrikaanse verbruikers.