Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Uber in Suid-Afrika

Video
08 Julie

Vandeesweek op Winslyn gesels Divan met Alon Lits, hoofbestuurder van Uber Sub-Sahara, oor die maatskappy se groei en struikelblokke, sowel as die enorme behoefte aan hierdie diens sedert sy bekendstelling in Suid-Afrika.