Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Tegnologie – IoT.nxt: Nico Steyn, 7 Maart 2017

Video
08 Maart

Winslyn: Tegnologie – IoT.nxt: Nico Steyn, 7 Maart 2017 Nico Steyn van IoT (The Internet of Things) gesels oor sy maatskappy se internasionale uitbreiding na ’n R100 miljoen belegging. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!