Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Ryk van Niekerk – Redakteur: Moneyweb, 8 Aug 2017

Video
10 Augustus

Winslyn: Ryk van Niekerk – Redakteur: Moneyweb, 8 Aug 2017 Die land het vandag gehoor dat die agste mosie van wantroue teen President Zuma onsuksesvol was. Ryk van Niekerk sluit by ons aan om oor die ekonomiese impak van hierdie nuusgebeure te gesels. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!