Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn Onderhoud – Ignite, Tony Koutakis

Video
27 April

Die maatskappy, Internet Solutions, het onlangs ‘n aanlyn-besigheidsportaal vir klein- en middelslagondernemings geloods met die naam, Ignite. Tony Koutakis, hoof van KMO’s by Internet Solutions gesels hieroor. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!