Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Marnus Broodryk #VraVirDivan

Video
21 Februarie

Winslyn: Marnus Broodryk #VraVirDivan Wanneer is die regte tyd om vir BTW te registreer? Wat is die eerste ding waaraan ek moet geld spandeer? Hoe belangrik is bemarking? Marnus Broodryk is in die ateljee en help om van die vrae wat kykers aan #vravirdivan gerig het, te beantwoord. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou