Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Mark Levy

Video
02 September

Vandeesweek op Winslyn het Mark Levy oor sy vernuwende onderneming Blue Label Telecoms gesels. Dié onderneming vervaardig en versprei voorafbetaalde elektroniese skyfies en transaksie-dienste regoor die wêreld.