Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Linda Jarvis

Video
28 Oktober

Linda Jarvis, finansiële hoof by die Universiteit van die Witwatersrand, was in die Winslyn-ateljee om te gesels oor die belangrikheid van alternatiewe finansieringsmodelle vir tersiêre onderrig in Suid-Afrika.