Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Jo van Eeden

Video
16 September

Jo van Eeden is onlangs as gesamentlike hoofredakteur van Media24 se drie Afrikaanse dagblaaie, Beeld, Die Burger en Volksblad aangestel. Sy het dié week op Winslyn hieroor gesels.