Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Innovasie

Nuus
15 Julie 2015
Douglas Kruger se nuwe boek, Relentlessly Relevant: 50 Ways to Innovate, is op die rakke, en dié skrywer het vandeesweek by Winslyn ingeloer.
kn_winslyn_20150714_douglaskruger_940
Winslyn: Innovasie
Innovasie en vernuwing is van kritieke belang, nie net vir die ontwikkeling van die individu nie, maar ook vir die voortbestaan van organisasies. Douglas Kruger se nuwe boek, Relentlessly Relevant: 50 Ways to Innovate, is op die rakke, en dié skrywer het vandeesweek by Winslyn ingeloer.

Volgens Kruger is dit belangrik vir besighede om meer tyd te spandeer aan innovasie.

Kruger het verduidelik dat innovasie ’n bekostigbare en praktiese benadering is wat toegepas kan word om denkpatrone te verander. Hy het ook gesê dat dit ’n belangrike benadering vir nie net ’n groep is nie, maar ook vir die individu, om sodoende die voortbestaan van jou organisasie te verseker.

Kyk na die volledige onderhoud hier onder.