Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Eksklusief: Jo van Eeden

Video
16 September

Jo van Eeden, nuwe hoofredakteur van Media24 se drie Afrikaanse dagblaaie, het vandeesweek in die Winslyn-ateljee gekuier. Sy het met ons agter die skerms gesels oor aanlyn media en die rol daarvan in nuusverspreiding.