Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Ekonomie - Tesourie, Johann van Tonder & Elize Kruger

Video
25 Mei

Sedert die gebeure van 11 Desember 2015, of te wel Nenegate, het ons keer op keer gesien hoe vinnig ons ekonomie reageer op enige tekens van onstuimighede binne die tesourie of in die verhouding tussen die tesourie en die staat. Elize Kruger en Johann van Tonder bekyk die rol van die tesourie. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou