Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Ekomobiliteit

Video
07 Oktober

Konrad Otto-Zimmermen, skeppende hoof van die EcoMobility World Festival, het vandeesweek op Winslyn gesels oor dié ekomobiliteit-inisiatief wat vandeesweek in Sandton afgeskop het.