Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Boek - Rand & Sent

Video
22 Augustus

Winslyn: Boek - Rand & Sent Bekende RSG radio-omroeper Suzaan Steyn gesels oor haar nuut gepubliseerde boek, Rand & Sent en hoekom sy dink dis ‘n nodige aanvulling vir jou boekrak. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!