Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Bio2Watt

Video
20 Januarie

Bio2Watt is ’n bio-gasaanleg in Bronkhorstspruit wat met die gebruik van 30 000 beeste, energie aan BMW se motoraanleg in Suid-Afrika verskaf. Glen Thompson, finansiële hoof van dié innoverende maatskappy vertel meer oor hierdie tegnologie.
Jy sal ook hiervan hou