Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Ashley Uys

Video
16 September

Vandeesweek op Winslyn het ons gaan inloer by die dinamiese entrepreneur en wetenskaplike Ashley Uys, wat verantwoordelik is vir drie ondernemings wat mediese toestelle vervaardig, verhandel en versprei.