Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Aramex

Video
18 November

Aramex is ’n internasionale vervoer-, logistiek-, en koeriediens en het groot uitbreidingsplanne vir Afrika. Inneke Pollard en Monique van Eeden het op Winslyn vertel van twee spesifieke dienste wat dié spoedpos-maatskappy lewer.