Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Annette Muller

Video
02 September

Annette Muller het vandeesweek in die Winslyn-ateljee gekuier, en meer oor haar onderneming DotNXT gesels. Met dié onderneming probeer sy die wêreld ’n beter plek maak deur middel van vernuwing.