Logo
Tydelik Terminaal
web uni tv guide

Tydelik Terminaal

144Drama13L
Tydelik Terminaal

Oor die program

Tydelik Terminaal handel oor hoe ’n twee-en-twintig-jarige honneursstudent, Kittie Claassen, die lewe navigeer ná sy met kanker gediagnoseer word. Dit is haar honneursjaar, en ’n kinkel in haar akademiese kabel gaan beteken dat sy haar toekomsdrome van Pulitzer-prys bekroonde joernalistiek moet uitstel as gevolg van Hodgkin en sy ontydige intree in haar lewe.

Volgende op

S1 | E13
26 Januarie 22:30
'S1/E13'. Kittie moet vrede maak met haar lewe en omstandighede. Mandy ervaar 'n groot ontnugtering wat haar dwing om ha...

Nog Programme