Logo

Trend-Episode 1 - Franja du Plessis, Bere en Tjekit Kwagga

Video
09 November

Dit is die heel eerste episode van kykNET NOU se splinternuwe reeks, Trend. Ons gaan kuier by die alombekende sangeres Franja du Plessis, loer in by die Bere van Hoërskool Garsfontein, en Tjekit Kwagga wys sy heel eerste video en vertel ons bietjie meer oor wat dit vat om 'n 'social media influencer' te wees.