Amptelike voorskou – Tarzan van George
Video
30 Januarie
kykNET bring die reeks "Tarzan van George" na die kassie vanaf Sondag 26 Februarie om 20:00. Dit vertel die storie van DeWet du Toit wat vir 12 jaar lank net een groot droom het: Hy wil die volgende Tarzan op die grootdoek speel.
Teken in en KYK
Up Next
‘The real Tarzan’ – Tarzan van George
24 Februarie
“Down and dirty” – Tarzan van George
03 Maart
“I am Tarzan!” – Tarzan van George
05 Maart
“True African side” – Tarzan van George
12 Maart
‘Hard dink’ – Tarzan van George
16 Maart
“Walk of Fame” – Tarzan van George
19 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
“Walk of Fame” – Tarzan van George
DeWet het ’n paar foto’s geneem saam met die mense van Los Angeles op die wêreldberoemde Walk of Fame.
Video
‘Hard dink’ – Tarzan van George
Smaak verskil, maar dié broers het beslis baie in gemeen!
Video
“True African side” – Tarzan van George
Dié akteurs glo dat DeWet sonder twyfel die man is wat die volgende Tarzan moet speel op die grootskerm!
Video
‘Hoekom Tarzan?’ – Tarzan van George
DeWet maak oop oor die struikelblokke wat hy moes oorkom om aan te hou glo in sy droom.