Ontmoet die mense van Suidooster, ’n klein winkel- en sakesentrum in een van Kaapstad se voorstede Ruiterbosch. Drie gesinne, Die Octobers, die Samsodiens en die Du Plooys.
S9 | E258
28 Maart 18:30
'S9/E258 of 260'. Tim nader vir Siya met 'n onmoontlike versoek, terwyl Zoë nie meer weet wat om te glo nie. Sammy deel ...