Logo
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Zander Marais Projek Dina S3

Zander Marais

Zander is ietwat van ’n legende by die SAPD. Deon het hom persoonlik gekies om oor te neem as die kaptein van die taakspan terwyl hy in die buiteland werk. Op die oog af lyk Zander deurmekaar en verlore, maar soos sy kollegas hom leer ken, besef hulle hy let die kleinste dingetjie op en dat hulle met ’n intellektuele reus werk. Zander geniet die natuur, hy spandeer sy naweke op die verskillende berge in Kaapstad op soek na ’n ongewone plant, insekte of ’n rare voël.