Logo

Kan iemand wat ingeënt is, Covid 19 oordra? DR MARTIE LANDMAN SPREEKKAMER

Video
23 Junie

Kan iemand wat ingeënt is, Covid-19 oordra? DR. MARTIE LANDMAN - SPREEKKAMER | 22 JUNIE 2021 | kykNET Dis dag 453 van die Nasionale staat van inperking en waar ons in April ongeveer 800 nuwe Covid-19 gevalle per dag in Suid-Afrika gehad het, het die syfer die afgelope week gestyg tot meer as 13 000 per dag. Dr. Martie Landman, algemene praktisyn in Johannesburg, help om ‘n paar vrae oor Covid-19 van kykers af, te beantwoord. Can someone who has been vaccinated, transmit Covid-19? DR. MARTIE LANDMAN - SPREEKKAMER | 22 JUNE 2021 | kykNET It’s day 453 of the National lockdown (now under level 3) and where we had about 800 new Covid-19 cases per day in South Africa in April, the figure has risen to more than 13 000 per day in the past week. Dr. Martie Landman, general practitioner in Johannesburg, helps answer some Covid-19 related questions from viewers.