Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Spreekkamer

144AktueelPG13

VOEDSEL ETIKETTE SPREEKKAMER

Video
21 September

VOEDSEL-ETIKETTE - SPREEKKAMER | 20 SEPTEMBER 2021 | kykNET Dieetkundige Karen Horsburgh en voedselwetenskaplike Ineke Stoffberg van FACTS SA help ons verstaan na watter inligting om op te let wanneer ons na die etikette op voedselpakkies kyk. Wat is belangrik wanneer jy twee produkte vergelyk en watter aansprake op etikette dra waarde, en watter moet ons met 'n knippie sout neem. FOOD LABELS - SPREEKKAMER | 20 SEPTEMBER 2021 | kykNET Dietician Karen Horsburg and food scientist Ineke Stoffberg from FACTS SA help us inderstand what information on food packaging we should be paying attention to. What is important when we compare products, and which claims on labels should we take note of, and which should be taken with a pinch of salt.
Jy sal ook hiervan hou