Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Spreekkamer

144AktueelPG13

HET JOU KIND DALK ADHD? - SPREEKKAMER

Video
12 Oktober

HET JOU KIND DALK ADHD? - SPREEKKAMER | 11 OKTOBER 2021 | kykNET Sielkundige Riëtte du Preez antwoord 'n kyker se vraag oor 'n kind met ADHD en gedragsprobleme. Ons hoor dan by die psigiater Dr. Rykie Liebenberg meer oor hierdie toestand, wat in Afrikaans bekend staan as Aandaggebrek en hiperaktiwiteitsindroom. Sy sê vir ons wat die tekens is dat 'n kind moontlik daaraan ly, en hoe dit behandel en bestuur moet word. DOES YOUR CHILD HAVE ADHD - SPREEKKAMER | 11 OCTOBER 2021 | kykNET Psychologist Riëtte du Preez answers a question from a viewer about a child with ADHD and behavioral issues. We talk to psychiatrist Dr. Rykie Liebenberg about this sydrome, and find out what the signs are that a child may display and how to treat and manage it.