Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Spreekkamer

144AktueelPG13

DIE MAAG EN BREIN VERBINTENIS - SPREEKKAMER

Video
10 Augustus

DIE MAAG EN BREIN-VERBINTENIS - SPREEKKAMER | 9 AUGUSTUS 2021 | kykNET Psigiater Dr. Lolita Mostert gesels met ons oor die "Mind-Gut Connection" en verduidelik waarom probleme met jou spysverteringstelsel ook sielkundige implikasies kan hê. Sy verwys ook na die antieke Indiese genesingsfilosofie Ayurveda, en deel van die Ayurvediese beginsels wat kan help om probleme met spysvertering op te los. THE MIND-GUT CONNECTION - SPREEKKAMER | 2 AUGUST 2021 | kykNET Psychiatrist Dr. Lolita Mostert talks about the mind-gut connection, and explains how problems in the gut can have far reaching implications for your mind and psychological state. She also shares her knowledge of the ancient Indian medicinal tradition known as Ayurveda, and explains how some of the teachings of Ayurveda could help with gut problems.