Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Spreekkamer

144AktueelPG13

3 VRAE OOR COVID 19 SPREEKKAMER

Video
31 Augustus

3 VRAE OOR COVID-19 - SPREEKKAMER | 30 AUGUSTUS 2021 | kykNET Ons antwoord drie van ons kykers se vrae oor Covid-19: Dr. Patricia van Wyk antwoord 'n kyker wat newe-effekte van die entstof ervaar het, Dr. Trienchen Kruger gesels oor die effek van die entstof in pasiënte wat dialise ontvang, en Dr. Martie Landman het die antwoord vir 'n kyker wat wonder of haar man, wat die entstof ontvang het, steeds die virus aan haar kan oordra. 3 QUESTIONS ABOUT COVID-19 - SPREEKKAMER | 30 AUGUST 2021 | kykNET We answer three questions from viewers about Covid-19: Dr. Patricia van Wyk answers a viewer who experienced some side-effects of the vaccine, Dr. Trienchen Kruger talks about the effects of the vaccine on patients receiving dialysis, and Dr. Martie Landman has the answer for a viewer who wants to know if her husband, who received the vaccine, can still transmit Covid-19.
Jy sal ook hiervan hou