Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Spreekkamer

144AktueelPG13

Doelwitte – Spreekkamer

Video
14 September

Ons hoor by life coach Francois Esterhuizen waarom dit belangrik is om doelwitte te stel, en hoe om die regte doelwitte te stel. Dan gesels life coach Maryke Groenewald met Suzaan oor hoe mens te werk moet gaan om jou doelwitte te bereik. Sy stel voor dat jy elke dag jou doelwit neerskryf, en nie als eensklaps probeer doen nie, maar stelselmatig jou gewoontes aanpas.