Logo
Spoorloos 1600x160 Slim Homepage

Video’s

'Dit voel goed' - Spoorloos: Die eiland Image : 15663
Lucas het gelieg - Spoorloos: Die eiland Image : 15634
Lucas het gelieg - Spoorloos: Die eilandStefan vertel vir Emma dat Lucas vir haar gelieg het oor Darryl.
Emma se brief - Spoorloos: Die eiland - Spoorloos: Die eiland Image : 15611
Emma se brief - Spoorloos: Die eilandDit lyk asof Stefan Emma se laaste hoop is. Sy het hom 'n brief gestuur dat haar lewe in gevaar is.
Rooi vlae gesien - Spoorloos: Die eiland Image : 15587
Rooi vlae gesien - Spoorloos: Die eilandPhillip en Stefan stry oor hom en Leandri wat mekaar gevind het, en Phillip weier om Stefan te help met sy neef se boot.
Emma lewe? - Spoorloos: Die eiland Image : 15566
Emma lewe? - Spoorloos: Die eilandStefan besef dat Emma nog lewe en hy konfronteer haar vriendin, Annie daaroor.
Versmoor oor liefde - Spoorloos: Die eiland Image : 15545
Versmoor oor liefde - Spoorloos: Die eilandCobie dink terug aan die dag toe sy Lucas en Emma se gesprek afgeluister het en Emma vir hom gesê het hy versmoor haar.
‘Dis nie ek nie.’ - Spoorloos: Die Eiland Image : 15524
‘Dis nie ek nie.’ - Spoorloos: Die EilandLucas is ontsteld toe Stefan by hom opdaag, in Spoorloos: Die Eiland. Sy gedrag skok Stefan.
 kn_2021_spoorloos4_ep1_hl.png
Troue ontwrig - Spoorloos: Die eilandDit is Stefan Claasen se troudag, maar die polisie daag op by die kerk en neem hom in hegtenis.
Sy eie identiteit – Spoorloos: Die eiland Image : 15482
Sy eie identiteit – Spoorloos: Die eilandHoe vind elke seisoen van #Spoorloos sy eie identiteit? Die tegniese span vertel ons bietjie meer oor die verfilming van Spoorloos: Die eiland wat eersdaags op kykNET, kanaal 144 begin uitsaai.
Spoorloos en sy legkaarte – Kassie-kuiers Image : 15475
Spoorloos en sy legkaarte – Kassie-kuiersBobby van Jaarsveld vertolk een van sy grootste rolle nóg in Spoorloos: Die Eiland! Renaldo Schwarp gesels met hom en skrywer-regisseur Christo Davids oor die nuutste seisoen se spanning en intriges wat op kykers wag.
‘Die meeste pret’ – Spoorloos 4 Image : 15460
‘Die meeste pret’ – Spoorloos 4Ons het met die akteurs van Spoorloos: Die eiland gesels oor wat kykers kan verwag en meer!
Amptelike voorskou – Spoorloos: Die eiland Image : 15444
Amptelike voorskou – Spoorloos: Die eiland’n Vrou wat verdwyn, spoke uit die verlede en ’n tergende raaisel wat opgelos moet word, is alles deel van die naelbytaksie in die nuwe seisoen van Spoorloos wat 19 Julie 2022 om 20:00 op kykNET, kanaal 144 begin uitsaai.
Amptelike lusmaker – Spoorloos: Die eiland Image : 15396
Amptelike lusmaker – Spoorloos: Die eilandRaak verlore in die 4de seisoen van #Spoorloos.
Die finale waarheid - Spoorloos Image : 13305
Die finale waarheid - SpoorloosAlmal getuig en Adri vind uiteindelik alles uit.
Skakel in: 24 Augustus 2021 – Spoorloos 3 Image : 12550
Skakel in: 24 Augustus 2021 – Spoorloos 3Xander arriveer met die inligting op die Blackberry wat die groot geheim onthul. Joey vlug van die toneel. Adri en Therese herenig. Daniel gee haar 'n geboortesertifikaat.
Oom of Pa - Spoorloos Image : 12563
Oom of Pa - SpoorloosAdri is eintlik Daniël se kind!
'Dit voel goed' - Spoorloos: Die eiland