Logo
Slot 1600x640 Billboard copy
web uni tv guide

Slot

144Medies16 V

seisoen

1

Slot Poster 924x1360

'n Briljante en gerekende psigiater ontwikkel 'n terapie wat onmiddellik pasiënte se onderbewussyn kan binnedring om sodoende toegang tot onderliggende traumas te gee. Weens die onwettige aard van die dwelm, bied sy in die geheim wegbreek-terapiesessies aan. Wat sy nie besef nie is dat die volgende vier dae haar en drie oënskynlike pasiënte se lewens onherroeplik sal verander.

S1 | E5
09 Februarie 20:00
'S1/E5'. Die pasïente moet ter oorlewing hulle ware vrese in die gesig te staar.

Nog Programme