Logo
RZA
web uni tv guide

Republiek Van Zoid Afrika

144Geselsprogram13 L

Die Republiek van Zoid Afrika: 25 September 2014

Video
23 September

Willie Esterhuizen en Dan Patlansky lê ‘n staatsbesoek af. Karen vind uit waar Willie groot geword het en ontdek sy sagter kant. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!