Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Kinders sonder pa’s - Prontuit

Video
16 Maart

Kinders sonder pa’s - Prontuit | 15 Maart 2021 | KykNET Luidens ‘n verslag deur statistieke Suid-Afrika wat in Februarie bekend gestel is, bly slegs 36,4% van kinders tussen die ouderdom 0 tot 17 jaar saam met hul biologiese pa’s in die huis. Is dit iets om oor bekommerd te wees? Julian Jansen, skrywer van die boek, Seuns sonder pa’s en Wessel van den Berg navorser op hierdie gebied sluit by ons in die ateljee aan. * Kyk Prontuit Maandagaand 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up. Children without fathers - Prontuit | 15 Maart 2021 | KykNET According to a report by Stats SA, published in February, only 36.4% of children between the age of 0 to 17 live with their biological father. Is this something we should be worried about? Julian Jansen, author of the book Sons without Fathers and Wessel van den Berg, a researcher in this field, join us in studio. * Watch Prontuit on Monday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
Jy sal ook hiervan hou