Logo
Plaasjapie
web uni tv guide

Plaasjapie

144RealiteitPG13 L

#Plaasjapie_Roché

Roché

Naam: Roché

Ouderdom: 30

Tuiste: Kaapstad, Wes-Kaap

 

Roché is ’n skoonheidsmodel wat vir Plaasjapie ingeskryf het omdat hy eintlik nog altyd ’n boer wou wees. Hy hou daarvan om homself gereeld fisies tot die uiterste te beproef en is passievol daaroor om mense te help om so ver moontlik hulle volle potensiaal te bereik. Hy is opgewonde daaroor om op groot skaal buite te werk en om mense se persepsies van skoonheidsmodelle te verander.

Marius plaasjapie
Stefan
Roche plaasjapie