Logo
Plaasjapie
web uni tv guide

Plaasjapie

144RealiteitPG13 L

#Plaasjapie_Laurika

Laurika

Naam: Laurika

Ouderdom: 46

Tuiste: Kleinmond, Wes-Kaap

 

Laurika, of Lollo soos haar vriende haar noem, is ’n apteker wat mal is daaroor om te braai en beskou haar vermoë om te kan sê dat sy mal is oor haar lewe as die toppunt van sukses. Sy hou van ’n uitdaging en om uit haar gemaksone te wees en beskryf haarself as “lewens liewend” en vasberade. Sy het grootgeword op ’n plaas in Ellisras so sy’s gereed om die Plaasjapie-lewe met albei hande aan te gryp.

 

Kayla plaasjapie
Leo-nene plaasjapie
Laurika plaasjapie