Ontmoet die nuwe "Plaasjapies"Sestien betreklike rou stadsjapies word in die tweede seisoen van kykNET se "Plaasjapie"-reeks aan die meeste van die elemente van plaaslewe blootgestel. Maar wie is hulle noudat hulle geleer het om varke te voer en koeie te melk? Gaan hul regte plaasjapies word, of is dit terug na die flonkerende stadsliggies?