Ons onthou: Saranti Reeders – Getroud met rugbyIn vanaand se episode het Lienkie die skoknuus ontvang dat haar ma, Marileen du Randt, oorlede is. Dié episode word opgedra aan Saranti Reeders, wat op 3 Julie 2021 oorlede is en die rol van Marileen vertolk het.