Logo
OME S2 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

Ceylonia Bekker

📆  26
📍  Kaapstad
💼  Grafiese ontwerper

Hoekom het jy ingeskryf?

Ek het ingeskryf want ek het vir Francois al voorheen ontmoet. Ek het ’n history met televisie en het gedink ek gaan dit maar weer anvat en my kanse vat met die storie. Ek weet nog altyd hy is ’n ‘nice’ ou en ons het baie ‘in common’. So, toe stuur ek maar ’n dom videotjie in en volgende oomblik vind ek myself op ’n kamera, kierts regop en vol trots.

Was jy senuweagtig toe jy die ander dames ontmoet het?

Ek was nie senuweagtug toe ek die ander girls ontmoet het nie, maar hulle reaksie het my onkant gevang. Hulle was maar lelik jong, maar ag, dis nie my eerste rodeo met girls nie. Hulle moes my maar vat soos wat ek is en my leer ken. I’m a lot! Maar ek weet wie ek is.

Wat soek jy in ’n man?

Hahaha.. hierdie vraag! Ek soek ’n ‘dude’ wat snaaks is, my verstaan en geduldig is. Ek het so baie liefde om te gee ek wil net nie hoef te baklei daarvoor nie.

Rochelle P – Op my eish! 2
Abigail – Op my eish! 2
Ceylonia