Dís wanneer Brendan Peyper se Op my eish!-soektog na liefde beginVanaf Donderdag 11 Januarie 2024 om 20:00 gaan 16 dames die reis saam met die gewilde sanger Brendan Peyper in die derde seisoen van “Op my eish!” aanpak in die hoop om sy hart te wen.