Op My Eish!
144
Realiteit
PG13
Welkom
Nuus
Video's
Foto
Die regte Neels van Jaarsveld - Op my eish!
Video
07 April
Kom saam op Neels van Jaarsveld se reis op soeke na liefde vanaf 22 April.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Nuus
Vyf dinge wat jy moet weet oor "Op my eish!" se reünie-episode
Lees meer oor wat agter-die-skerms van die episode plaasgevind het.
Nuus
Kry antwoorde en vind uit hoe hartsake staan in "Op my eish!" se reünie-episode
Kykers sal hoor hoe dit met Brendan en Janae gaan, en ook uitvind wat is nuut in die lewe van die ander dames.
Nuus
Spotify bied aan: Brendan Peyper - Omdat Jy Mag
Brendan serenade die "Op my eish!" dames in ’n spesiale episode – veral vir een van die vroue.
Nuus
Ontmoet die 16 dames wat Brendan Peyper vir "Op my eish!" gekies het
Die derde seisoen van die gewilde "Op my eish!" is in die wegspringblokke. En nou’s dit tyd om uit te vind watter 16 vroue die kans gaan kry om Brendan Peyper se hart te wen.