Ons Boere, Ons Inspirasie
144
Landbouprogram
PG
Welkom!
Nuus
Video’s
Wen
Passie en vasbyt – Ons Boere, Ons Inspirasie
Video
17 September
In die nuwe leefstylreeks, Ons Boere, Ons Inspirasie, gaan kykNET en SARIE-tydskrif ’n vars blik gee op die moderne Suid-Afrikaanse boer –vanaf 3 Oktober om 21:00.
Teken in en KYK
Up Next
Bestuur, organisasie en genade – Ons Boere, Ons Inspirasie
02 Oktober
Die krag van ’n gemeenskap – Ons Boere, Ons Inspirasie
25 Oktober
Liewe buffels – Ons Boere, Ons Inspirasie
31 Oktober
Die droogte – Ons Boere, Ons Inspirasie
14 November
Hart en siel – Ons Boere, Ons Inspirasie
26 Desember
Jy sal ook hiervan hou
Video
“Showbiz” – Die Real Housewives van die Wynlande
Candice vertel die kykNET-Digitale span meer oor haar passie vir musiekteater en haar musiekloopbaan.
Video
Candice se liefde vir whiskey – Die Real Housewives van die Wynlande
Candice is nie net mal oor wyn nie, maar het ook ‘n whiskey-versameling om enige iemand so effe jaloers te maak. Sy vertel ons meer oor hierdie passie van haar.
Video
Skildery inspirasie – Die groenste vingers
Watter deelnemer se solo-skepping het Dian Louw, wenner van die eerste Plaasjapie TV-reeks, die meeste beïndruk? Louw het die kweekhuis besoek en sy mening gegee oor die vier deelnemers se skeppings. Hul skeppings is geïnspireer deur sy skilderye.
Video
“Vry in jou vrye tyd” – Boer soek ’n vrou
Ons het met ’n paar van hierdie jaar se boere gesels oor hoe dit was om deel te wees van dié unieke proses en hoe die pad vir hulle vorentoe lyk.