Logo
Mense Mense
web uni tv guide

Mense Mense

144KomediePG

Mense Mense: Touwys in die goudstad – kykNET

Video
12 April

Vind uit wat gebeur wanneer Rossouw, ’n Oos-Kaapse boer, en Sebastian, ’n suksesvolle besigheidsman, se paadjies kruis. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!