Logo
Mal Kamper
web uni tv guide

Mal Kamper

144ToerprogramPG

seisoen

Mal Kamper S2 Poster

Oor die program

In "Mal Kamper" is daar nie sprake van sommer enige normale kampterrein nie. Dewald neem sy toegeruste Suzuki Jimny en sleepwa en gaan na die mees onherbersgame areas, gooi iets op die kole en laat die adrenalien vloei met ’n rits aktiwiteite.

Volgende op

S2 | E13
01 April 20:30
'S2/E13'. Ons kyk na al die kamphoogtepunte van die reeks en op St Helena Eiland ry ons bergfiets en snorkel die mooi ku...

Titel

Nog Programme

Nog Programme