
#Nicoleen
Nicoleen, die 20-jarige sanger van Ocean View in die Wes-Kaap, bewys dat dinamiet in klein pakkies voorkom. Nes haar held, Beyoncé, het Nicoleen se liefde vir sang in die kerk ontstaan.
Sy glo dat Maak My Famous haar die geleentheid sal bied om elke dag iets te doen waarvoor sy life is en mense se lewens aan te raak deur haar kuns.
3 Vinnige feite: