web uni tv guide
MMF

#Emma

Emma Ellis

Dié 25-jarige aspirant sanger, bly met haar Staffy, Boeta en vier katte in Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Sy is ’n voltydse musikant, al vir vier jaar, wat hoop om eendag die verhoog met Karen Zoid te deel.

Emma het haar liefde vir musiek op die ouderdom van vier ontdek en glo om Maak my Famous te wen haar hele lewe sal verander en haar die geleentheid gee om haar drome uit te leef.

3 Vinnige feite:

  1. Ek is die oudste van 4 kinders
  2. Ek het myself leer kitaar speel deur YouTube videos
  3. Ek voel steeds angstig wanneer ek by iemand oorslaap
Emma Ellis