Kyk Wie Praat
144
Kompetisie
PG
Welkom
Nuus
Video's
Foto's
Uit die mond van die suigeling – Kyk wie praat
Video
10 Mei
As jy dink jy weet wat by ons nege gekose kinders se monde gaan uitkom, skryf nou in vir #KykWiePraat en staan 'n kans om lekker te wen.
Teken in en KYK
Up Next
Leke djy – Kyk wie praat
10 Mei
Skryf nou in – Kyk wie praat
10 Mei
Laat ons maar baklei – In die sop
05 Mei
Soveel meer – kykNET
14 April
Amptelike voorskou – G.I.L.
24 Maart
Al die sportsoorte; die hele naweek op die DStv-app
10 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
‘Walking, talking baby’ – Kyk wie praat
De Klerk het meer by die Kyk wie praat-klas gaan uitvind oor dinosourusse, vreemde kleure, hulle ouers en nóg meer tydens die eerste episode van dié gewilde reeks.
Video
Wie is die slimste: ma of juffrou – Kyk wie praat
In die laaste episode van Kyk wie praat seisoen twee, is een van die vrae aan die kinders ‘wie dink jy is die slimste: jou ma of jou juffrou?’
Video
Langste asem ophou – Kyk wie praat
Die twee broers vertel hoe lank hulle hul asems kan ophou, terwyl die ander kinders hul antwoorde gee op die vraag 'hoeveel minute is in 'n driekwart uur?'
Video
Ouderdom vir bestuurderslisensie – Kyk wie praat
Die kinders van Kyk Wie Praat seisoen twee word gevra hoe oud moet hulle wees om 'n bestuurderslisensie te hê.