Kwêla
144
Leefstyl
PG13
Welkom
Skryf in! – Kwêla Dorp van die jaar 2024
Video
03 Maart
Dit is weer tyd vir die immergewilde Kwêla “Dorp van die jaar”- kompetisie!
Teken in en KYK
Up Next
Dorp van die jaar 2023: Die groot wenner – Kwêla
06 Augustus
Dorp van die jaar 2023: KwaZulu-Natal finalis – Kwêla
16 Julie
Dorp van die jaar 2023: Namibië-finalis – Kwêla
09 Julie
Dorp van die jaar 2023: Vrystaat-finalis – Kwêla
02 Julie
Dorp van die jaar 2023: Limpopo-finalis – Kwêla
25 Junie
Dorp van die jaar 2023: Oos-Kaap-finalis – Kwêla
18 Junie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Skryf nou in vir “Stralend”!
Fokus dié jaar op jou kop, hart en siel deur in te skryf vir “Stralend” – ‘n splinternuwe realiteitsreeks wat aangebied word deur Angelique Gerber en Fafa de Klerk. Inskrywings sluit 15 Februarie 2024.
Nuus
Kwêla Dorp van die Jaar 2024
Dit is tyd vir Kwêla se Dorp van die jaar (DVDJ)-kompetisie!
Video
Waag dit, skryf in! – Wie word ’n miljoenêr?
"Wie Word ’n Miljoenêr" is terug vir 'n vierde seisoen en is op soek na deelnemers wat 'n kans wil waag om deel te wees van die vasvra-program. Inskrywings is oop tot 23 Februarie 2024. Bepalings en voorwaardes geld. Meer inligting is beskikbaar op die kykNET.tv webtuiste.
Video
Skakel in: 18 April 2024 – Plaasjapie
Wie gaan dié jaar hulle sout werd wees? Maak seker jy skakel 18 April om 20:00 in vir Plaasjapie!