web uni tv guide
web uni tv guide

Kwêla

144LeefstylPG13

Kwêla se 2022 Feite & Geite-wenner – Kwêla

Video27 November

Elbie Marais, wenner van Kwêla se 2022 Feite & Geite kompetisie, gesels saam met Hannes van Wyk oor haar video van haar video wat sy ingestuur het. Sy het 'n bokkie langs die pad gehelp toe hy in takke vasgesit het. Hannes Visser gee inligting oor die wenprys wat Elbie gaan geniet.