Logo
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG

Feite & Geite 2022 Rondte 5 – Kwêla

Video
23 Oktober

Kwêla het weereens 'n spul lekker video-inskrywings ontvang vir die 2022 Feite & Geite kompetisie en rondte vyf op Sondag bekend gemaak. Kykers kan nou al begin stem vir hul gunsteling video - SMS na 33156. Kostes per SMS is R1,50.